Quantcast
Channel: Kreatiewe Kos Idees » Salads/slaai
Browsing latest articles
Browse All 20 View Live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Aartappelslaai Resepte

Rencia se Aartappelslaai Kook aartappels tot gaar en sny is blokkies of ringe – soos verkies Maak sousie van: Mayonaise, kondensmelk, chutney, mosterd, sout, gemaalde swartpeper en bietjie melk (ek...

View Article



Image may be NSFW.
Clik here to view.

Brokkoli Slaai

Brokkoli Slaai 2 bossies brokkolie – sny in klein blommetjies 1 pakkie spek, gesnipper en gebraai 1 koppie rosyne 1 koppie sonneblomsaad 1 bossie slaai uie fyn gesny (opsioneel) 1 blikkie pitmielies...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gestolde Slaai Resepte

Gestolde Beetslaai Bestandele: 3 bete 80g braamjelliepoeier 25ml asyn sout en peper na smaak slaaiblare en mayonnaise vir garnering Metode: Kook die beet 2-3 uur lank totdat dit sag is. Dreineer dit,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Biltong Geregte en Resepte

Biltong Tert 1 Pak blaardeeg – rol uit en druk in plat bak – Rasper nou ‘n klomp kaas bo-oor – gooi ongeveer 300gr gekerfde biltong oor – Klits saam: 6eiers, 250ml room, 1 plain cream maaskaas, sout en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Beetslaai met Roket en Bokmelk kaas

Beetslaai met Roket en Bokmelk kaas Bestandele: Pakkie roket blare Pakkie of botteltjie ingelegde beet (Blokkies) – beskikbaar in meeste winkels Pakkie gewone bokmelk kaas (of feta kaas ) Een ui, gesny...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Koringslaai Resepte

Gesondheidskoringslaai Perdfris Bestanddele3 koppies koring (gekook)1½ koppie gekapte vars of ingemaakte geelperskes1½ koppie gekapte vars pynappel1 koppie fyn gekapte seldery½ koppie fyn gekapte...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Piesangslaai Resepte

Kerrie Piesangslaai (Onbekend) Bestanddele 6 tot 8 Piesangs 2 e perske/appelkooskonfyt ½ t Borrie ½ t Kerrie 2 e Mayonnaise 1 e Asyn ¼ k Rosyne Metode Meng al die bestanddele vir die sous en laat 1 uur...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bone Slaai Resepte

Mixed Bean Salad with Sun-dried Tomatoes Janice Daciuk, Cooking Light   Yield: 14 servings (serving size: 1/2 cup) 1 (8-ounce) jar oil-packed sun-dried tomato halves 1/2 cup chopped fresh parsley 1/2...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Biltong Slaai Resepte (vars en gebak)

Biltong potato bake with sun-dried tomatoes and mushrooms Bron onbekend Ingredients – 1kg potatoes, sliced – A handful of sun-dried tomatoes in oil, drained and chopped – 100 grams of biltong, sliced –...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Broodslaai Resepte

Bread Salad mintgrove.blogspot.com For the bread salad: 1 (16-ounce) loaf day-old sourdough bread, torn into bite-sized pieces 3 tablespoons unsalted butter, melted 1/4 cup red wine vinegar, plus...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pastaslaai, noedelslaai, pasta salad

Maak die gewone kerrienoedelslaai, bietjie ekstra uie, groen, geel en rooi peppers. Gooi 1 blikkie BAKED BEANS MET TAMATIESOUS in, en sny so 6 gerookte weense worsies in ringetjies en meng deur. Jy kan...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nie jou “alledaagse” slaai nie

Waatlemoen en feta slaai Sny waatlemoen in blokkies blokkies feta (ek gebruik die met swart peper) 1 klein rooi ui fyngesny slaaisous met 20ml olyfolie en 10ml suurlemoensap, bietjie sout en peper vars...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tamatie resepte / tamaties ingeleg en bottel

BASIESE SOUS VIR ALLE PASTAS 45 ml olyfolie 1 middelslag-ui, fyn gekap 2 knoffelhuisies, fyn gekap 1 blik heel tamaties, gekap 15 ml tamatiepasta 2,5 ml gedroogde origanum 10 ml tot 15 ml bruinsuiker...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Slaaie – Butternut en Rooikool slaai

Christelle Koen ROOIKOOL slaai: 3 koppies fyngesnyde of gerasperde rooikool 125g pienk en wit marshmallows gesnipper in 6 stukke 1 blikkie room 440g blikkie crushed pynappel Sout en witpeper na smaak....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Strawberry Waldorf Salad

Strawberry Waldorf Salad 4 medium apples-chopped 3 medium celery stalks-chopped 1 cup seedless grapes-sliced 1 cup light strawberry yogurt 11 whole natural almonds-chopped Chop apples, celery and...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kerrie Hoenderslaai

Hoenderslaai Die resep is vir Pasella gemaak by Die Peacock Gastehuis in Stilfontein. (Jy kan seker die kondensmelk slaaisous verander – dalk Trimm Mayo, Vetvrye Melk en die Kerrie met suurlemoensap...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Braai bygeregte – Eierslaai

Hoe maak julle jul EIERSLAAI ?? Ek kook my eiers tot hard, sny in kwarte, gekapte ui, gerkins, peppadews, 3 kleure peppers en dan meng ek net mayonaise met ‘n bietjie Soet mosterd sous in – (sommer die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

KERSFEES SLAAIE

RENS SE AARTAPPELSLAAI Kook aartappels tot gaar en sny in ringe of blokkies Maak sous van: Mayonaise, kondensmelk, bladjang, mosterd, sout, gemaalde swartpeper en bietjie melk Dan meng ek die volgende...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Stolslaaie, stolvorm slaaie/ring slaaie

BAIE BELANGRIK. SPOEL EERS JOU VORM UIT MET YSKAS WATER VOOR JY DIE MENGSEL INGOOI. DIT HELP DAT DIE VORM MAKLIK LOSKOM  GESTOLDE BEETRING 1 Blik Kondensmelk 1 pakkie gladde maaskaas 1/4k suurlemoensap...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Truksvye

Begin altyd om jou truksvy op ‘n vol koerantpapier te skil. Dit werk net makliker om die blaaie van die koerant toe te vou oor die vorige truksvy se skil en dorings. Dit help dat daar nie dorinkies op...

View Article
Browsing latest articles
Browse All 20 View Live




Latest Images